‘n Boodskap van die “Wheels In The Sky”

Geliefde pa, broer en man. Ons groet vandag vir Adriaan, hy was ‘n toegewyde man en pa hy was altyd daar met ‘n helpende hand en sou sy laaste gee om iemand uit te help. Sy plek sal altyd leeg wees in ons harte. Ons het wel die vertroosting van baie goeie herinneringe. Ons onthou hom as ‘n sag en behulpsame persoon wat ferm was in wat hy geglo het en nooit gehuiwer het nie. Hy het gedoen waarvoor hy lief was saam die mense waarvoor hy lief was tot die einde en word deur sy broers in die motorfiets klub onthou as ‘n yster, wat altyd daar was maak nie saak wat nie. Hy het op gestaan vir wat reg was en nooit gehuiwer om dit te verdedig nie. Adriaan jy is weg maar ons sal jou nooit vergeet nie. Ons sien mekaar weer in die koninkryk van God. 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

SAcoronavirus.co.za

For more information on COVID-19 and government regulation: Click here

Emergency Hotline: 0800 029 999 WhatsApp Support Line: 0600-123456